Ontdek Die Krag Van Psalm 81:2-11 - Bybelbrokkies: 16 Mei. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Ontdek Die Krag Van Psalm 81:2-11 - Bybelbrokkies: 16 Mei. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

Danie Matthee

3 недели назад

2,145 Просмотров

Ссылки и html тэги не поддерживаются


Комментарии:

@emmiematthee2555
@emmiematthee2555 - 16.05.2024 06:46

Amen dankie Jesus 🙌 🙏 Mooi geseëndedag.

Ответить
@pamelacornelissen6868
@pamelacornelissen6868 - 16.05.2024 06:55

Thank you Lord for your goodness and mercy for us Amen ❤🙏🙏

Ответить
@RobertKalisch-xk7rp
@RobertKalisch-xk7rp - 16.05.2024 07:18

A M E N

Ответить
@Francois937
@Francois937 - 16.05.2024 07:18

Hartlike goeie môre geseènde dag ..... groete

Ответить
@user-mn1le2jr1m
@user-mn1le2jr1m - 16.05.2024 07:25

Amen. Dankie God vir u belofte dat u aan ons voorsien in oorvloed. Geseënde dag aan almal en u ds.❤😂

Ответить
@JannieSwarts
@JannieSwarts - 16.05.2024 07:29

Amen

Ответить
@user-qx6ut6pz2d
@user-qx6ut6pz2d - 16.05.2024 07:41

Amen

Ответить
@sarahmeiring2476
@sarahmeiring2476 - 16.05.2024 07:45

Amen en amen 🙏🏻 ❤

Ответить
@ivoneda5872
@ivoneda5872 - 16.05.2024 07:47

Amen 🙏🙏🙏🙌

Ответить
@user-xo8rc5pj2h
@user-xo8rc5pj2h - 16.05.2024 07:47

Amen. Dankie Danie vir woord vandag Seën groete 🙏🙋‍♀️

Ответить
@cynthiacampher7763
@cynthiacampher7763 - 16.05.2024 07:55

Goeie môre ds Danie,dankie My hemelse Vader vir daardie belofte,dat U my daardie oorvloed sal gee,help my ook dat U altyd my nr een sal wees,ek bely U is my lewe, amen

Ответить
@danievandermerwe7410
@danievandermerwe7410 - 16.05.2024 08:05

Môre, AMEN🙏🙏

Ответить
@andreolivier8724
@andreolivier8724 - 16.05.2024 08:10

Goeie more. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde. Amen. Dankie vir die mooi boodskap van Jesus. 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

Ответить
@annatjieblignaut2433
@annatjieblignaut2433 - 16.05.2024 08:37

Amen 🙏...Dankie Here wat U vir my alles gee rn doen elke dag...U is my Alfa en Omega vir altyd! Dankie vir weereens n pragtige boodskap...mooi dag vir jou

Ответить
@isabelvanschalkwyk5926
@isabelvanschalkwyk5926 - 16.05.2024 08:42

More Danie. Baie dankie vir hierdie mooi oggend boodskap. Geseende dag verder vir jou. 🙏🙏

Ответить
@luciabrown8106
@luciabrown8106 - 16.05.2024 08:56

Hallelujah, baie dankie Jesus… Amen🙌🏼

Ответить
@JanesFaasen-uk6rt
@JanesFaasen-uk6rt - 16.05.2024 09:03

Amen!!! Dankie vir baie mooi boodskap vanoggend❤

Ответить
@user-kc3cc3sh7r
@user-kc3cc3sh7r - 16.05.2024 10:07

Goeie More dankie Vir mooi Boodskap GOD Moet eerste In ons lewe wees Hy Het Vir My as Sondaar gesterf Hy was onskuldig maar als op Hom geneem dankie Jesus Maak My vry van alle sonde mag help My het U bitter nodig In my lewe nou en Vir altyd Wil gereed wees as My Koning Kom 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🤗🤗🙌🏻🙌🏻🙌🏻

Ответить
@user-qv6lg6th7g
@user-qv6lg6th7g - 16.05.2024 10:18

My hard jubel net vir U di Eer di lof kom net U to danki Here dat wat k nodg ht U dit vir my in oorvloed gee vergewe my war k dalk verkeert mar help my Heer🙏🛐Danki Danie pragtge stuki viri dag j moet n leker dagi het😊🌻

Ответить
@booysenmaria6484
@booysenmaria6484 - 16.05.2024 11:47

Amen
Dankie JESUS

Ответить
@niekoosthuysen7570
@niekoosthuysen7570 - 16.05.2024 14:06

Dankie vd mooi en sterk Boodskap. HalleluJa

Ответить
@renepotgieter-yl6ui
@renepotgieter-yl6ui - 16.05.2024 15:21

Middag ds Danie baie dankie vir die kosbare Woord vanoggend. God moet eerste in my lewe wees. Here U is my Leermeester en U sal sal my op die regte pad lei, U het aan die kruis vir my sondes gesterf en opgevaar na die Hemel. U moet ten Alle tye eerste in my lewe wees. Aan U kom toe al die Lof, Eer en Heerlikheid. Geseënde dag vir u ds. Groete Rène ❤

Ответить
@AnnaMcGill-tt1yh
@AnnaMcGill-tt1yh - 16.05.2024 20:50

Amen. Dankie Ds Danie vir die pragtige booskap.

Ответить
@magdacloete8830
@magdacloete8830 - 16.05.2024 23:18

Ek sit vandag aan U voete om dankie te se dat U my enigste Vader is,U het U lewe vir ons gegee Vader ek kom na U toe soos kinders wat vasgehou en vertroos te word,en wat U wysheid will U U is ons enigste Vader en Skepper,, vergewe my sonde ASB dit vra ek in die Naam van die Drie Enige God, Vader ek Heilige Gees alleen Amen ABBA 🙏 Dankie Danie vir jou boodskap vandag dit word opreg waardeer God seen jou en gesin met Sy wonderlike Krag en baie Groot liefde ♥️ vir Hom wat ons lief het, groete, seen en Genade van Bo 🙏 DV tot more ✌️🙏 👐🙋🙇🤚

Ответить
@kenneththeunissen2946
@kenneththeunissen2946 - 18.05.2024 21:18

Dankie ABBA VADER, Amen.

Ответить