Robbie Wessels, Bok Van Blerk - Die Sluise Van Die Hemel

Robbie Wessels, Bok Van Blerk - Die Sluise Van Die Hemel

Robbie Wessels

6 лет назад

11,748,325 Просмотров

Ссылки и html тэги не поддерживаются


Комментарии:

@user-ki5vq2bj9u
@user-ki5vq2bj9u - 07.12.2023 14:40

Afrikaans - The Rainbow Language

Ответить
@zeldajoubert1209
@zeldajoubert1209 - 05.11.2023 13:04

Zayden Xander

Ответить
@innocent3849
@innocent3849 - 31.10.2023 17:13

Mooi lekker robbie

Ответить
@sirroche4639
@sirroche4639 - 10.10.2023 03:45

wanneer gaan julle iets se of bly ons stil? Ek wil nie. French legion is coming.

Ответить
@willyslinger4559
@willyslinger4559 - 18.09.2023 10:03

musiek het sterk boodskape

Ответить
@shonaleroux9060
@shonaleroux9060 - 07.09.2023 18:29

Robbie , Bok I love this song, 😀 Afrikaans music is tops. ❤❤❤

Ответить
@UnknownMFe
@UnknownMFe - 04.09.2023 18:36

Iets van Afrikaners wat nie comments kyk nie xD so min likes op alles

Ответить
@petrovandermerwe7204
@petrovandermerwe7204 - 27.08.2023 07:54

Moenie dat ander mense jou af druk enjoy spot omdat jy van Suid-Afrika is nie. Ek is ń Suid-Afrikaner en gaan nie meer laat ander my boelie for waar ek vandaan kom af kom nie. Ek bly nog hier in Kanada en baie mense boelie my en my boetie oor hoekom ons nie skoene wil dra wanneer ons buite is, voor dat ons hier aan gekom het, het ek gedink all die mense hier is gelukkig en vriendelik ek sien nou ek was verkeerd 😟😓😞☹️

Ответить
@user-ny7dp9jp2f
@user-ny7dp9jp2f - 08.08.2023 21:02

❤❤❤

Ответить
@mathapelontsoane6439
@mathapelontsoane6439 - 31.07.2023 18:33

i dont know afrikaans but this song heals me

Ответить
@zhariarose
@zhariarose - 28.07.2023 09:53

He is singing about the hardships of the founder's of south Africa and how can we ignore the blood sweat and tears of the salt of the earth

Ответить
@cielievanemmenis8480
@cielievanemmenis8480 - 22.07.2023 19:57

Jy het n mooi hart Robbie. Doen voort, ons geniet elke tree van jou songs.

Ответить
@jzeloff2613
@jzeloff2613 - 15.07.2023 23:16

Awesome song ! But the rain came - can you please do a song of Thanks - to Him !

Ответить
@mmINDUSTRI
@mmINDUSTRI - 20.06.2023 02:57

Me meid brother sweetly brothers
Moch hug hem hemmm

Ответить
@mmINDUSTRI
@mmINDUSTRI - 20.06.2023 02:57

Morning

Ответить
@user-hl7gs9xy1k
@user-hl7gs9xy1k - 16.06.2023 23:24

¹

Ответить
@sakkievanzyl2983
@sakkievanzyl2983 - 07.06.2023 18:32

Daar is in die wêreld nie musiek soos die nie

Ответить
@bagoesv.leeuwen7413
@bagoesv.leeuwen7413 - 27.05.2023 03:35

Bedankt vanuit Nederland

Ответить
@wrldfkd
@wrldfkd - 14.05.2023 12:25

maak my trots om afrikaans te wees en hierdie pragtige lied saam te kan sing

Ответить
@SharonCoetzee-Shaw-oc9rw
@SharonCoetzee-Shaw-oc9rw - 06.05.2023 15:17

❤️ Afrikaans is Groot en Trots. 👍🙏🏻 Sharon Coetzee. 👑🇿🇦

Ответить
@jentezswanepoel4099
@jentezswanepoel4099 - 02.05.2023 22:02

💓💓💓

Ответить
@daniejordaan6491
@daniejordaan6491 - 02.04.2023 21:19

my maat ons nou teveel reën!!!

Ответить
@theophilusmulder3371
@theophilusmulder3371 - 26.03.2023 10:07

💙❤️💛🖤🤍

Ответить
@ianlawrie
@ianlawrie - 16.02.2023 16:05

South Africa. Can't live with her, but can't live without her.

Ответить
@jacquipotgieter5821
@jacquipotgieter5821 - 31.01.2023 22:34

So proud to be South African. Gods Country ❤

Ответить
@museworx6066
@museworx6066 - 27.01.2023 21:07

Fuck the rhino save the the white man!

Ответить
@danelleroux4423
@danelleroux4423 - 21.01.2023 21:22

Hoendervleis gevoel!!

Ответить
@stanislausskies4549
@stanislausskies4549 - 09.01.2023 00:05

I just dont like this song l love this song like no ones BIS ❤❤👀

Ответить
@kwagga777
@kwagga777 - 06.01.2023 11:56

Ai Robbie, wanner jy sing "ons sal vertrou" en jou hande op lug kry ek trane in my oe

Ответить
@amandastander.7635
@amandastander.7635 - 05.01.2023 00:27

💖💖🙏🙏

Ответить
@stephaniesmit583
@stephaniesmit583 - 22.12.2022 14:52

Dis mooste liedjie wat ek nog gehoor het oor alles wat ons here

Ответить
@saartjieodendaal7308
@saartjieodendaal7308 - 21.12.2022 08:57

Julle twee se stemme het tot in die Troonkamer gegaan. Mag hierdie asseblief nie die een en alleen wees nie. Sing nog. Bring n offer met jul lippe. God het julle geseën. Dankie manne.

Ответить
@beetlebayley5237
@beetlebayley5237 - 16.12.2022 15:44

Ons sal vertrou op "U". Nie "jou of jy" nie. Verder is dit 'n mooi lied.

Ответить
@Spandog-xc7wd
@Spandog-xc7wd - 13.12.2022 20:32

9.9m views! All 44 Afrikaners must have this permanently on repeat!

Ответить
@mrange20
@mrange20 - 10.12.2022 22:11

Haal jou Bybel van die boekrak af!

Ответить
@BloksP
@BloksP - 09.12.2022 22:23

Mooiste, beste.... voel hierdie lied

Ответить
@wilmabrink7679
@wilmabrink7679 - 06.12.2022 10:44

Read your Bible everyday. Know God intimately

Ответить
@deejay1313
@deejay1313 - 06.12.2022 06:44

Powerful, beautiful and deep.

Ответить
@williemongo261
@williemongo261 - 05.12.2022 18:02

Ek is n swart man Xhosa en Afrikaans sprekend, Robbie en Bok jul maak my trots om Suid Afrikaner te wees, ek hoop en bid en vertrou ons mooi land gaan deur die droogte in kennis en oorvloed in korrupsie gaan. Laat ons bid en op ons God vertrou soos die manne van ouds op hul se knieg gegaan en gebid het vir die sluise vni hemele om ons land weer te red. Ons is n grap deesdae in die wereld se oe.. Ons vir jou Suid Afrika.. Vir God, Vaderland en ons families moet ons saam staan..

Ответить
@monellenieuwoudt528
@monellenieuwoudt528 - 01.12.2022 18:50

die lied sal met dinamiet gelaai wees as daar net een keer na die kaap asdie kaap de goede hoop id refei voor kom ..gaan so voort' gsn

Ответить
@BloksP
@BloksP - 29.11.2022 21:02

Trane...

Ответить
@bossiewilnahuman3089
@bossiewilnahuman3089 - 22.10.2022 10:46

Die liedjie is pragtig en laat my behoorlik terugverlang na my land, kultuur en mense. Mooiste land in die wereld! Van New Zealand- Bok en Robbie, hoop julle kom sing dit een van die dae hier by ons. x

Ответить
@iphototherapybyilse5918
@iphototherapybyilse5918 - 17.10.2022 21:09

Julle local is lekker en nogals in afrikaans

Ответить
@mervinoliphant5529
@mervinoliphant5529 - 24.09.2022 09:07

This song hits a nerve…trots Suid-Afrikaans🙏

Ответить
@JOKERMAN187
@JOKERMAN187 - 16.09.2022 14:14

Dit is n gooie boere lietj

Ответить
@emileventer
@emileventer - 31.07.2022 17:42

theuns was een aleen broer in 1981

Ответить
@jobdegraaf5811
@jobdegraaf5811 - 04.07.2022 10:42

I love how much I can understand as a Dutch person.

Ответить