Bernice West - Jona

Bernice West - Jona

Bernice West

2 года назад

1,543,570 Просмотров

Ссылки и html тэги не поддерживаются


Комментарии:

@azellebellaerasmus1525
@azellebellaerasmus1525 - 08.01.2024 12:25

Go B jys awesome ons almal dans saam op jona

Ответить
@rochelleengelbrecht5155
@rochelleengelbrecht5155 - 07.01.2024 19:53

❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

Ответить
@the.ellafam
@the.ellafam - 29.12.2023 19:32

jy het goed gedoen

Ответить
@sarel1100
@sarel1100 - 06.12.2023 07:39

ILAN VAN STADEN

Ответить
@sarel1100
@sarel1100 - 06.12.2023 07:38

IRENE LOUISE VAN WYK

Ответить
@sarel1100
@sarel1100 - 06.12.2023 07:35

BERNICE WEST

Ответить
@mphosa995
@mphosa995 - 22.11.2023 21:33

The SAMA awards brought me hear... I just had to find the entire song and I'm not sleeping until I can sing word for word...😂😂😂

And congratulations on your SAMA win.

Ответить
@esterdelang8191
@esterdelang8191 - 20.11.2023 13:48

Reggekry!❤❤❤

Ответить
@louisevangass5261
@louisevangass5261 - 07.11.2023 11:52

Dit is so mooi song Bernice! ❤
My Kersfees song! Ek gaan dans en dans🎉

Ответить
@madisonvanderwalt984
@madisonvanderwalt984 - 05.11.2023 13:27

Eke hou van jou lieflake musik

Ответить
@madisonvanderwalt984
@madisonvanderwalt984 - 05.11.2023 13:21

Bernice jy was mos by menlopark en ek was dear

JY IS SO MOOI

Ответить
@mjlourens565
@mjlourens565 - 07.10.2023 12:39

lekker baie views

Ответить
@roneltheron1833
@roneltheron1833 - 04.10.2023 08:50

Met die ritme begin ek my dag!

Ответить
@jackslayer8715
@jackslayer8715 - 24.08.2023 23:10

My vriendin het my na die song verwys en ek is spyt, dat ek nie al lankal die song gekry het nie.

Ответить
@leahchrystalbeukes4968
@leahchrystalbeukes4968 - 17.08.2023 10:58

this song reminds me of my gran

Ответить
@esterdelang8191
@esterdelang8191 - 22.07.2023 14:51

Ek sou so graag die song op die klavier wou speel,maar ag.....

Ответить
@esterdelang8191
@esterdelang8191 - 05.07.2023 00:41

Joe,Bernice,hierdie liedjie sal ek oor en oor luister en nooit moeg raak daarvoor nie......!

Ответить
@franciscavanheerden664
@franciscavanheerden664 - 01.07.2023 18:51

Dankie vir jou wonderlike stem en energie, jys my beste gunsteling sangeres❤🎉

Ответить
@user-gy8uw2kw1v
@user-gy8uw2kw1v - 28.06.2023 10:00

Waneer kom kuier jy weer in phalaborw

Ответить
@marindavandermerwe9509
@marindavandermerwe9509 - 12.06.2023 16:45

wow so mooi

Ответить
@adeleholtzhausen8240
@adeleholtzhausen8240 - 10.06.2023 23:48

Bernice, Jy kan Baie mooi Sing

Ответить
@infocus-media
@infocus-media - 08.06.2023 18:58

Bye Shania Twain I found another Girl, LOL!

Ответить
@dudebella1532
@dudebella1532 - 04.06.2023 00:11

Met elke song bring jy vir iemand ñ boodskap. Dankie nooi❤

Ответить
@marilynjansenvanrensburg6300
@marilynjansenvanrensburg6300 - 05.05.2023 14:50

Christus is In jou!!!

Ответить
@ettiennemalan8487
@ettiennemalan8487 - 07.04.2023 11:22

Definitief een van ons beste nuwe sangers. Ek love jou stem. Ek kan heeldag na jou luister.

Ответить
@cassidylouw-od8kk
@cassidylouw-od8kk - 15.03.2023 19:38

Ek hou baie van jou liedjie my liefde dit is n baie mooi liedjie ek hou regtig waar baie daarvan

Ответить
@nicgreyling5763
@nicgreyling5763 - 12.03.2023 17:04

Moerse goeie song, baie kreatief

Ответить
@allannortje6440
@allannortje6440 - 07.03.2023 10:27

Jona en die Walvis !!

Ответить
@duoneswart4989
@duoneswart4989 - 19.02.2023 11:15

Love!

Ответить
@nakitaduplessis1467
@nakitaduplessis1467 - 06.02.2023 12:21

Hello Bernice, ek is mal oor jou trui. waar het jy hom gekoop as ek mag vra? :)

Ответить
@sonjamyburgh212
@sonjamyburgh212 - 25.01.2023 07:48

Wow, die liedjie en jou ander liedjies is so mooi ❤️❤️❤️❤️❤️

Ответить
@dicktatorspecialist1460
@dicktatorspecialist1460 - 06.01.2023 00:52

Jy het n stem sos n Engel, ek love die song🎉, jy gan baie siele wen vir ons koning, beslis my nuwe favorite!!

Ответить
@patricksolms9156
@patricksolms9156 - 09.12.2022 10:47

Uitstekend! Die liedtjie, woorde en video is uitstekend!

Ответить
@thethinker954
@thethinker954 - 29.11.2022 01:25

Dan Eriksson sent me here

Ответить
@johanconradie5203
@johanconradie5203 - 25.11.2022 23:07

Bernice Ek is 70 jaar oud maar ek love jou musiek. Hoop jy bereik alles waarvan jy droom.
Briljant.

Ответить
@armandsteyn6941
@armandsteyn6941 - 19.11.2022 07:40

Love you bernice 😘

Ответить
@stiaanfritze8958
@stiaanfritze8958 - 18.11.2022 23:29

Mensig Kind, jou talent is groot, ek reken ons het nog net the tip of the ice berg gesien. Jy skryf só mooi, nou wil ek hê jy moet dink aan 'n ballade met lang note, viole/klavier...rek daai vocals max-max...hou jou dop.

Ответить
@yolandejordan8855
@yolandejordan8855 - 14.11.2022 20:36

Die liedjie maak my trots om afrikaans te wees

Ответить
@roanneethling1567
@roanneethling1567 - 09.11.2022 14:43

Wow well done Bernice. Groot treffer. Praat met my siel

Ответить
@janineclaassens9019
@janineclaassens9019 - 23.10.2022 21:38

Bernice jy rock. God moet so so trots wees op jou. Stunning liedtjie

Ответить
@andrecoetzer7032
@andrecoetzer7032 - 19.10.2022 16:56

Who would have thought this in South Africa, maybe the producer is just very good at filming?

Ответить
@johnamuller6935
@johnamuller6935 - 17.10.2022 01:15

Love it

Ответить
@effmaakpotholes8346
@effmaakpotholes8346 - 14.10.2022 18:35

🎉

Ответить
@dinavandermerwe8806
@dinavandermerwe8806 - 09.10.2022 08:33

By heho daar is ietsie in die water

Ответить
@jbierman2033
@jbierman2033 - 08.10.2022 12:13

Dus werklik mooi ek is baie bly dat my kindertjies op al jou lietjies kan sing en daans soos lyfie.. keep i up

Ответить
@lindavanrensburg9691
@lindavanrensburg9691 - 06.10.2022 09:08

Jy is fantasies Bernice. Ek is mal oor jou musiek. Veral Jona💯😃

Ответить
@SolarLightssunnlight
@SolarLightssunnlight - 05.10.2022 09:43

GREAT - LOVE it "Super Bernice" new HIT!

Ответить
@monicameyer8692
@monicameyer8692 - 04.10.2022 18:32

Mooiste ooit u go girl 👧 👏 🙌 💪 💖 💓 👧

Ответить
@jasminecarol789
@jasminecarol789 - 26.09.2022 13:01

Your voice so so beautiful 😍 Moiiii

Ответить
@jasminecarol789
@jasminecarol789 - 26.09.2022 12:57

Love your song 🎵 Bernice West..lots of love 4 Catmandò :)

Ответить