Fokofpolisiekar - Brand Suid-Afrika (Official)

Fokofpolisiekar - Brand Suid-Afrika (Official)

Fokofpolisiekar

9 лет назад

525,624 Просмотров

Ссылки и html тэги не поддерживаются


Комментарии:

Lewis Campbell Tech
Lewis Campbell Tech - 13.06.2023 03:13

Hope the power is on for long enough for people to watch this :/

Ответить
Marius Du Preez
Marius Du Preez - 13.04.2023 19:59

Like he was predicting South Africa today

Ответить
eugiestiens viljoen
eugiestiens viljoen - 09.03.2023 11:16

Some things will never change

Ответить
Thots And Opinions
Thots And Opinions - 01.03.2023 15:19

🔥🔥 Suid-Afrika

Ответить
Frederik Weyer
Frederik Weyer - 17.11.2022 19:59

this song can bring you to tears, so many truths in this. Brand Said-Afrika en ons vir you

Ответить
Rave
Rave - 22.10.2022 08:09

jirrre. timeless treffer.

Ответить
Stellarion Prime
Stellarion Prime - 30.07.2022 09:20

Der falschen Schlange erfolgreich entkommen ! perfect ending !

Ответить
Kristoph Fourie
Kristoph Fourie - 09.07.2022 22:46

Wens die taak mag word weer geaktiveer

Ответить
Conrad Nel
Conrad Nel - 05.07.2022 15:03

En in die skaduwee brand Suid Afrika

Ответить
Riaan van der Merwe
Riaan van der Merwe - 07.04.2022 18:36

Nog n treffer! Jirre!

Ответить
Ruth Rose Afolayan
Ruth Rose Afolayan - 04.04.2022 21:35

Who else is here because of their Afrikaans assignment 🤦

Ответить
Etienne Labuschagne
Etienne Labuschagne - 03.10.2021 10:29

listening to this song on sunday afternoon in Seoul, South Korea..... Ek mis Suid-Afrika...

Ответить
Emile Kay
Emile Kay - 23.09.2021 10:37

🤟

Ответить
Kristoph Fourie
Kristoph Fourie - 13.08.2021 23:01

Die S.A brandwag moet net weer geaktiveer word

Ответить
Diss Kräht
Diss Kräht - 02.08.2021 14:14

Love how everyone writes in Afrikaans but I can only understand simple words but can't get the context cause I'm German 😂🙃

Ответить
Ashley Sitzer
Ashley Sitzer - 14.07.2021 14:08

Ons is besig om ons brûe af te brand voor ons aan die anderkant is. Suid Afrika brand😞

Ответить
Jacques Louw
Jacques Louw - 13.07.2021 18:50

Ten minste EEN keer per jaar is hierdie song relevant... Maar in Julie 2021, meer as ooit!

Ответить
CKZA10
CKZA10 - 13.07.2021 17:13

Hello 2021 ou pel.

Ответить
Haaike Van der Merwe
Haaike Van der Merwe - 13.07.2021 14:31

Het hierdie nie eweskielik nog meer relevant geword nie… nou brand die hele Suid Afrika.

Ответить
Carol Olivier
Carol Olivier - 13.07.2021 00:32

Suid-Afrika brand nou... 🔥 🔥 🔥 🇿🇦 😢

Ответить
Desktappingdude
Desktappingdude - 12.07.2021 23:35

Seemed appropriate today after all the riots in KZN

Ответить
Daan Badenhorst
Daan Badenhorst - 12.07.2021 21:23

Hier is ons nou

Ответить
Wessel Strydom
Wessel Strydom - 12.07.2021 20:36

Die song pas baie goed in met vandag se gebeurtenisse!

Ответить
Stefan Diederiks
Stefan Diederiks - 12.07.2021 16:57

Wie anders is hier danksy die barbare wat alles brand en steel in Julie 2021?

Ответить
Tiaan Venter
Tiaan Venter - 12.07.2021 11:07

:)

Ответить
M van Beek
M van Beek - 20.06.2021 13:02

Vandaag werd Fokofpolisiekar gedraaid op de radio... Dit is godverdomme goede muziek!

Ответить
Tom Nicholls
Tom Nicholls - 18.04.2021 08:29

This is an amazing song!!!!!

Ответить
Nathan Fourie
Nathan Fourie - 04.04.2021 22:56

Fokken weirdos

Ответить
Marcel Nijeboer
Marcel Nijeboer - 08.03.2021 01:26

And now its burning like never before!. En nou brand hy soos nog nooit van tevore

Ответить
Eduan Viljoen
Eduan Viljoen - 06.03.2021 16:09

Ja bly awesome

Ответить
Yondoodle
Yondoodle - 05.03.2021 06:12

Mis julle vertonings, het die live show gekyk op showmax en het heeldag MK nostalgia gehad.

Sal nooit daai stof, bloed en volstruis kak- wolk vergeet van die Ramfest show nie. Malste fokken moshpit wat ek al ooit in was🤘

Ответить
Lee Kulec-Elston
Lee Kulec-Elston - 24.02.2021 22:16

Communism is cancer

Ответить
Satan Saves
Satan Saves - 05.02.2021 03:10

Wat is die punt van die twee moffies wat naby die einde hande vas hou en soen? Dis deur mense soos hulle dan die land "brand."

Ответить
Peet du Toit
Peet du Toit - 04.01.2021 03:31

2021 en die poes land brand nog.

Ответить
always outlawed
always outlawed - 22.11.2020 18:17

ek love hoe hierdie liedjie se boodskap oor die regsgesindes se koppe vlieg

Ответить
Sean Wissink
Sean Wissink - 22.10.2020 21:15

Ja en kyk nou. So gepas wat in die fucked up land aan gaan

Ответить
N-West
N-West - 07.09.2020 22:42

Dink dis nou meer van pas in 2020 👇

Ответить
Christian Spies
Christian Spies - 03.08.2020 11:47

Treffer!🤘

Ответить
Kay kay
Kay kay - 27.07.2020 08:47

2020 en die is ons nuwe reality

Ответить
Marco
Marco - 18.07.2020 11:25

Die tune is nou veral relevant, oor al die kak wat in 2020 gebeur, en in SA

Ответить
Sir Roché
Sir Roché - 01.07.2020 20:23

dankie tog die ouens het groot geword

Ответить
Liam
Liam - 21.04.2020 12:48

Bang en lui en desperaat

Ответить
Lon Wolf
Lon Wolf - 17.01.2020 08:38

Vir die comments wat dwaal tussen n jaar en 3 jaar terug. Die band het begin omtrent 2005,6 se kant. Hulle het op gesplit by 2007,8 en n nuwe band begin, van Coke kartel.

Ответить
juan33652
juan33652 - 11.01.2020 21:51

2020 en dit moet gedoen word julle het die spyker op sy kop geslaan

Ответить
KoevoetsGaming
KoevoetsGaming - 20.12.2019 13:50

Nothing better than seeing this music video on a Friday night in Hanoi Vietnam and just feeling nostalgic. Ons vir jou!

Ответить
Nathan Explosion
Nathan Explosion - 14.09.2019 15:46

So die boere is gay

Ответить
Abraham Spies
Abraham Spies - 07.09.2019 12:28

En nou brand die land lekker

Ответить
Quinton Horak
Quinton Horak - 10.07.2019 00:29

Daai kortbroek boere wat so soen is so tipies van die nuwe suid afrika...

Ответить